Tom Poston

Tom Poston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Gordon Poston
Geboorte (1921-10-17)17 Oktober 1921
Sterfte 30 April 2007 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Poston (17 Oktober 1921 – 30 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Old Dark House (1963) en Christmas with the Kranks (2004), en in die televisiereekse Mork & Mindy (1978) en Newhart (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy